Skryf 'n wenner-CV

ebook

By Danie Joubert

cover image of Skryf 'n wenner-CV

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

Hierdie boek wys jou hoe om die regte werk vir jou, in die onderneming waar jy wil werk, te kry. Jy sal uitvind hoe om jou wenner-resumé en CV op te stel sodat dit gemik is op die werk en onderneming wat presies reg is vir jou.

Skryf 'n wenner-CV is gebaseer op heersende werksbeskouings, -praktyke en -tendense, en dien as die allerjongste gids vir mense wat die arbeidsmark vir die eerste keer betree, asook vir diegene wat 'n loopbaanverandering beplan.

Hierdie boek bevat stap-vir-stap riglyne vir die opstel van CV's, resumés en aansoekbriewe, asook 'n menigte voorbeelde wat lesers as 'n raamwerk vir die opstel en bywerk van hul eie dokumente kan gebruik. Voorbeelde word in Afrikaans asook Engels gegee om Afrikaanse kandidate te help wat Engelse resumés of CV's moet voorlê.

As jy die riglyne in hierdie boek lees, verstaan en toepas, sal jy beslis 'n voorsprong hê bo ander by die uitsoek en verkryging van die beste loopbaan vir jou. En dít bewys dat gesonde verstand en 'n bietjie beplanning al wat nodig is om die regte werk los te slaan!

Skryf 'n wenner-CV